KOM RY FIETS VIR ‘N GOEIE DOEL

“Wanneer die deelnemers reeds vroegoggend op 17 Desember die speke laat sing, sal hulle ook gerus kan wees dat alles vir ‘n goeie doel is.“ Die organiseerders, die Vryburger Omgeemense van George, bied die geleentheid aan in samewerking met die hoofborg, Finovo, ‘n plaaslike rekenmeestersfirma, asook ander borge en donateurs, om geld in te samel

KOM RY FIETS VIR ‘N GOEIE DOEL Read More »

Wat is in die pyplyn…

Die Vryburgers beplan om 85 behoeftige kinders van Pretoria te borg en hulle te neem vir n uitstappie na n piekniek terrein. Daar gaan vir hulle op die dag kos gemaak word waar hulle kan smul aan worsbroodjies, waatlemoene en roomys.  Die Vryburgers gaan die wors braai en die kosspan gaan die kos voorberei. Die

Wat is in die pyplyn… Read More »