Wat is in die pyplyn…

Die Vryburgers beplan om 85 behoeftige kinders van Pretoria te borg en hulle te neem vir n uitstappie na n piekniek terrein. Daar gaan vir hulle op die dag kos gemaak word waar hulle kan smul aan worsbroodjies, waatlemoene en roomys.  Die Vryburgers gaan die wors braai en die kosspan gaan die kos voorberei.

Die Vryburgers in Kroonstad gee weer die jaar kospakkies uit voor Kersfees.

Daar is die jaar 32 gesinne,  asook n huis waar verswakte bejaardes en gestremdes bly vir wie kospakkies oorhandig gaan word – dit is ongeveer 115 mense in totaal.

Leave a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *