Inhuldigingsdinee

George Vryburger Diensorganisasie inhuldigingsdinee. ๐‘ฉ๐’‚๐’Š๐’† ๐’ˆ๐’†๐’๐’–๐’Œ ๐‘ด๐’‚๐’๐’๐’† ๐’†๐’ ๐‘ซ๐’‚๐’Ž๐’†๐’”!

Nuwe lede ingehuldig!

Die Vryburger Omgeemense van Worcester se inhuldigingsdinee is Saterdag, 5 Maart 2022, by The Hussar Grill Worcester gehou. ๐——๐—ถ๐—ฒ ๐—ฏ๐—ฒ๐˜€๐˜๐˜‚๐˜‚๐—ฟ ๐—ถ๐˜€ ๐˜€๐—ผ๐—ผ๐˜€ ๐˜ƒ๐—ผ๐—น๐—ด:Henry Hall (basuin/webmeester)Willa Nolte (inkomende stuurman)Jan de Waal (stuurman)Jaco Pieters (diskaal)Armand Swart (skrywer) ๐—ก๐˜‚๐˜„๐—ฒ ๐—น๐—ฒ๐—ฑ๐—ฒ:Armand Swart & Rio Bezuidenhout is by die dinee as nuwe lede ingehuldig.

Tamaaibraai!

Die tyd vir die Vryburger Omgeemense se Tamaaibraai het amper weer aangebreek! Die eerste Tamaaibraai was in 2017 vir die eerste keer aangebied en is iets waaroor ons baie opgewonde is.Op Saterdag, 9 April 2022, gaan die korpse reg oor die land weer vir ouetehuise of soortgelyke inrigtings in hulle onderskeie omgewings braai. ๐™’๐™–๐™–๐™ง๐™ค๐™ข ๐˜ฝ๐™ง๐™–๐™–๐™ž …

Tamaaibraai! Read More »

Vryburgers Ermelo bied aan:
๐Œ๐€๐๐ƒ๐‰๐ˆ๐„ ๐ƒ๐€๐๐’

26 ๐—™๐—ฒ๐—ฏ๐—ฟ๐˜‚๐—ฎ๐—ฟ๐—ถ๐—ฒ | ๐Ÿญ๐Ÿต:๐Ÿฌ๐Ÿฌ | ๐—ฅ๐Ÿฎ๐Ÿฌ๐Ÿฌ ๐—ฝ๐—ฒ๐—ฟ ๐—ฝ๐—ฒ๐—ฟ๐˜€๐—ผ๐—ผ๐—ป๐Ÿ“ Nooitverwag Beefmasters (14 km uit op die Morgenzon pad & draai dan regs) * ๐‘ฉ๐’“๐’Š๐’๐’ˆ ๐’†๐’Š๐’† ๐’†๐’†๐’• ๐’†๐’ ๐’…๐’“๐’Š๐’๐’Œ๐’ˆ๐’๐’†๐’… ๐™‘๐™ž๐™ง ๐™—๐™š๐™จ๐™ฅ๐™ง๐™š๐™ ๐™ž๐™ฃ๐™œ๐™จ ๐™ค๐™› ๐™ข๐™š๐™š๐™ง ๐™ž๐™ฃ๐™ก๐™ž๐™œ๐™ฉ๐™ž๐™ฃ๐™œ ๐™ ๐™ค๐™ฃ๐™ฉ๐™–๐™ :Billa – 083 267 9311 | Vink – 083 324 9191

Ceres Vryburger Diensorganisasie!

Ceres Vryburgers skenk en installeer plafonne vir Hamlet Selfsorg. Dankie vir bydraes deur Brennokem, Erfdeel boerdery en AJA Renovators.Vryburgers dien met vreugde.

George Vryburger Diensorganisasie!

Wat รฑ besonderse dag. Baie dankie aan ons Hoofborg Finovo en aan al ons ander borge wat vandag moontlik gemaak het. Baie dankie ook aan Jakkalsvlei en Redberry Farm vir die gebruik van julle fasiliteite. Asook รฑ besonderse dankie aan Laerskool George-Suid vir julle ondersteuning met die projek. En so sluit ons รฑ baie suksesvolle …

George Vryburger Diensorganisasie! Read More »

George Vryburger Diensorganisasie!

Finovo Jakkalberry 18 Desember 2021Die eerste โ€œFinovo Jakkalberry 100 Milerโ€ Bergfietswedren sal op Saterdag, 18 Desember 2021 by die Jakkalsvlei Wynkelder naby Herbertsdale, Mosselbaai om 06:00 begin en dieselfde dag by die Redberry Farm net buite George eindig. Registrasie vind vanaf 05:00 plaas met die ren wat 06:00 sal begin.Die omgewing het die afgelope twee …

George Vryburger Diensorganisasie! Read More »