Ons Leierskorps Vryburger Dagbestuur 2021/2022 Die Dagbestuur word jaarliks herverkies en op die Burgerraad aangekondig. Dagbestuur vermoei homself met die strategie en algemene doen en late van die Nasionale Organisasie. Visser Bezuidenhout President (Hopefield) Jacob Rheeder Visie-President (Oos-Londen) Cordre Smith Gekoöpteer (Ceres) Rossi Rossouw Vaandrig (Rustenburg) Marius Venter Nasionale Basuin (George) Gerrie jv Rensburg Rentmeester (Ermelo) Cobus Stemmet Skrywer (Paarlberg)