Spyskaarte vir kospakkies - met inkopielyste.

Die Vryburgers help daar waar nood is en soms is die hulp in die vorm van kospakkies. Items vir die kospakkies word lukraak aangekoop en in ‘n pakkie gestop sonder dat ons regtig weet of dit voedsaam is. Die Vryburgers het met die hulp van ‘n dieetkundige ‘n aankooplys ontwikkel wat seker maak dat die ontvanger so gesond as moontlik eet. Verder is daar vir die ontvanger van die pakkie ook ‘n spyskaart vir die maand asook resepte om die disse voor te berei. Die kospakkies is in verskillende opsies opgedeel afhangende van die behoefte.

Hierdie inligting is nie net tot en vir die Vryburgers beperk nie en enige ander organisasie kan daarvan gebruikmaak.

Brons Inkopielys

Laai jou dokument hier af.

Silwer Inkopielys

Laai jou dokument hier af.

Goue Inkopielys

Laai jou dokument hier af.