Feesseisoen met ‘n verskil: Hoe jy die vakansie vir ander spesiaal kan maak.
Die feesseisoen is amper hier! ’n Tyd van vreugde, vieringe en saamwees met familie en vriende. Maar vir sommige mense kan die vakansie seisoen ’n herinnering wees aan die leemtes en uitdagings in hul lewens. Vir hulle is dit dalk nie altyd ’n tyd van vreugde nie, maar van alleenheid, gesondheidstekorte of finansiële moelikhede. In […]
Feesseisoen met ‘n verskil: Hoe jy die vakansie vir ander spesiaal kan maak. Read More »