WEN met Rawsonville Vryburgers

๐—๐˜† ๐—ธ๐—ฎ๐—ป ๐—ช๐—˜๐—ก ๐—บ๐—ฒ๐˜ ๐—ฅ๐—ฎ๐˜„๐˜€๐—ผ๐—ป๐˜ƒ๐—ถ๐—น๐—น๐—ฒ ๐—ฉ๐—ฟ๐˜†๐—ฏ๐˜‚๐—ฟ๐—ด๐—ฒ๐—ฟ๐˜€! ๐Ÿ…บ๐Ÿ…ป๐Ÿ…ธ๐Ÿ…บ ๐Ÿ…ท๐Ÿ…ธ๐Ÿ…ด๐Ÿ†>> https://bit.ly/3CF3q4bRawsonvilleVryburgers << en koop jou R100 Lootjiekaartjie. Trekkingsdatum: 25 Augustus 2023 (Vryburger Gholfdag) Navrae: rawsvryburgers@gmail.com Moenie jou kans mis nie! Koop vandag nog jou kaartjie.

WEN met Rawsonville Vryburgers Read More ยป

Tamaaibraai 2023

Die afgelope naweek, het die Vryburgers hulle jaarlikse Tamaaibraai gehou. Dit was weereens groot pret! ๐™’๐™–๐™–๐™ง๐™ค๐™ข ๐˜ฝ๐™ง๐™–๐™–๐™ž ๐™ค๐™ฃ๐™จ?Die idee is om die bejaardes uit hul kamers te kry en bietjie te bederfโ€ฆ So lyk 2023 se getalle: 3864 behoeftiges44 Instansies359kg skaaptjops12kg varktjops309kg Wors235kg hoendersosaties98kg skaappotjies229kg hoenderporsies En hier is al die korpse wat hierdie jaar

Tamaaibraai 2023 Read More ยป

Tamaaibraai 2023

Die tyd vir die #VryburgerOmgeemense se #Tamaaibraai2023 het amper aangebreek! Die Tamaaibraai is een van ons inisiatiewe en is iets waaroor ons baie opgewonde is. Die Tamaaibraai is tot dusver elke jaar ‘n groot sukses. Landswyd bederf Vryburgerkorpse ons bejaardes met smaaklike Karoo braaivleis en lekker Afrikaanse musiek. ๐™’๐™–๐™–๐™ง๐™ค๐™ข ๐˜ฝ๐™ง๐™–๐™–๐™ž ๐™ค๐™ฃ๐™จ?Die idee is om die bejaardes uit hul kamers

Tamaaibraai 2023 Read More ยป

Burgerraad 19-21 Mei 2023

Die Vryburger korps van George nooi alle Vryburgers en hulle gades uit om โ€˜n onvergeetlike naweek saam met ons te kom geniet by vanjaar se Burgerraad, wat in die Wildernis sal plaasvind op 19 โ€“ 21 Mei 2023. Ons gaan terselfdertyd die 60ste bestaansjaar van die Vryburger beweging vier, en ons sal graag wil hรช

Burgerraad 19-21 Mei 2023 Read More ยป

#FlitsTerug

๐—ช๐—ข๐—ฅ๐—–๐—˜๐—ฆ๐—ง๐—˜๐—ฅ ๐—ข๐— ๐—š๐—˜๐—˜๐— ๐—˜๐—ก๐—ฆ๐—˜ Omgeemense van Worcester het, 9 Desember 2022, by ACVV Stilwaters n heerlike braai gehou. Baie Dankie #Worcester. ๐‘ซ๐’Š๐’†๐’ ๐’Ž๐’†๐’• ๐’—๐’“๐’†๐’–๐’ˆ๐’…๐’†!

#FlitsTerug Read More ยป

๐—ช๐—ข๐—Ÿ๐—ฆ๐—˜๐—Ÿ๐—˜๐—ฌ ๐—ข๐— ๐—š๐—˜๐—˜๐— ๐—˜๐—ก๐—ฆ๐—˜ ๐— ๐—”๐—ก๐——๐—๐—œ๐—˜๐——๐—”๐—ก๐—ฆ

Pak ‘n piekniekmandjie met eet en drinkgoed en gaan geniet die aand saam met Wolseley Omgeemense. ๐—ฆ๐—”๐—ง๐—˜๐—ฅ๐——๐—”๐—š | ๐Ÿฐ ๐— ๐—”๐—”๐—ฅ๐—ง ๐Ÿฎ๐Ÿฌ๐Ÿฎ๐Ÿฏ ๐Ÿญ๐Ÿด:๐Ÿฏ๐Ÿฌ ๐˜ƒ๐—ถ๐—ฟ ๐Ÿญ๐Ÿต:๐Ÿฌ๐Ÿฌ Wolseley Tennisklub ๐—ฅ๐Ÿญ๐Ÿฌ๐Ÿฌ ๐—ฝ๐—ฒ๐—ฟ ๐—ฝ๐—ฒ๐—ฟ๐˜€๐—ผ๐—ผ๐—ป Kinders onder 18 jaar – ๐—š๐—ฅ๐—”๐—ง๐—œ๐—ฆ

๐—ช๐—ข๐—Ÿ๐—ฆ๐—˜๐—Ÿ๐—˜๐—ฌ ๐—ข๐— ๐—š๐—˜๐—˜๐— ๐—˜๐—ก๐—ฆ๐—˜ ๐— ๐—”๐—ก๐——๐—๐—œ๐—˜๐——๐—”๐—ก๐—ฆ Read More ยป

๐—•๐—ข๐—จ ๐—ฉ๐—œ๐—ฅ ๐—๐—ข๐—จ ‘๐—ก ๐——๐—ฅ๐—ข๐—ข๐—  ๐—ช๐—”๐—ฃ๐—˜๐—ก!

Ondersteun die @George Vryburger Diensorganisasie en ๐—ช๐—˜๐—ก! ๐—ฅ๐Ÿฑ๐Ÿฌ ๐—ฃ/๐—Ÿ๐—ผ๐—ผ๐˜๐—ท๐—ถ๐—ฒ | Slegs beskikbaar by Wildman George. Koop 5 Lootjies en kry die 6de een verniet. * ๐—ž๐—ผ๐—บ๐—ฝ๐—ฒ๐˜๐—ถ๐˜€๐—ถ๐—ฒ ๐—š๐—ฒ๐—น๐—ฑ๐—ถ๐—ด ๐Ÿฎ๐Ÿฐ ๐—ฆ๐—ฒ๐—ฝ๐˜๐—ฒ๐—บ๐—ฏ๐—ฒ๐—ฟ ๐Ÿฎ๐Ÿฌ๐Ÿฎ๐Ÿฎ – ๐Ÿฎ๐Ÿฑ ๐— ๐—ฎ๐—ฎ๐—ฟ๐˜ ๐Ÿฎ๐Ÿฌ๐Ÿฎ๐Ÿฏ

๐—•๐—ข๐—จ ๐—ฉ๐—œ๐—ฅ ๐—๐—ข๐—จ ‘๐—ก ๐——๐—ฅ๐—ข๐—ข๐—  ๐—ช๐—”๐—ฃ๐—˜๐—ก! Read More ยป