Die afgelope naweek, het die Vryburgers hulle jaarlikse Tamaaibraai gehou. Dit was weereens groot pret!
ππππ§π€π’ π½π§πππ π€π£π¨?
Die idee is om die bejaardes uit hul kamers te kry en bietjie te bederfβ¦
So lyk 2023 se getalle:
3864 behoeftiges
44 Instansies
359kg skaaptjops
12kg varktjops
309kg Wors
235kg hoendersosaties
98kg skaappotjies
229kg hoenderporsies
En hier is al die korpse wat hierdie jaar deelgeneem het:
Ceres
Upington
Rawsonville
George
Worcester
Ermelo
Oos London
Oudtshoorn
Pretoria
Ashton
Tijgerberg
Paarlberg
Hopefield
Buffelspoort
Rustenburg
Kroonstad
Wolseley
Bonnievale
Robertson
Baie dankie aan elke persoon, wat hierdie jaar se Tamaaibraai n groot sukses gemaak het! Ons sien uit na volgende jaar sin, alreeds!