Hoe het die Vryburgers ontstaan? DEEL 2/3
Met die instelling van die Vryburgers was daar n wysiging in die samestelling van die Kaap se bestuursliggaam en Politieke Raad. Die Raad het bestaan uit die skeepskapteins met Van Riebeeck as voorsitter. Die Vryburgers het vir die eerste keer aan boord van die Drommedaris byeengekom. Nadat die kapteins die Kaap verlaat het, het die […]
Hoe het die Vryburgers ontstaan? DEEL 2/3 Read More »




