News
Tamaaibraai 2023
Die afgelope naweek, het die Vryburgers hulle jaarlikse Tamaaibraai gehou. Dit was weereens groot pret! ๐๐๐๐ง๐ค๐ข ๐ฝ๐ง๐๐๐ ๐ค๐ฃ๐จ?Die idee is om die bejaardes uit hul kamers te kry en bietjie te bederfโฆ So lyk 2023 se getalle: 3864 behoeftiges44 Instansies359kg skaaptjops12kg varktjops309kg Wors235kg hoendersosaties98kg skaappotjies229kg hoenderporsies En hier is al die korpse wat hierdie jaar
Tamaaibraai 2023
Die tyd vir die #VryburgerOmgeemense se #Tamaaibraai2023 het amper aangebreek! Die Tamaaibraai is een van ons inisiatiewe en is iets waaroor ons baie opgewonde is. Die Tamaaibraai is tot dusver elke jaar ‘n groot sukses. Landswyd bederf Vryburgerkorpse ons bejaardes met smaaklike Karoo braaivleis en lekker Afrikaanse musiek. ๐๐๐๐ง๐ค๐ข ๐ฝ๐ง๐๐๐ ๐ค๐ฃ๐จ?Die idee is om die bejaardes uit hul kamers
George Vryburger Diensorganisasie
Ons verwelkom vir Casper as #GeorgeVryburgersDiensorganisasie se nuwe Stuurman.
George Vryburger Diensorganisasie Read More ยป
Burgerraad 19-21 Mei 2023
Die Vryburger korps van George nooi alle Vryburgers en hulle gades uit om โn onvergeetlike naweek saam met ons te kom geniet by vanjaar se Burgerraad, wat in die Wildernis sal plaasvind op 19 โ 21 Mei 2023. Ons gaan terselfdertyd die 60ste bestaansjaar van die Vryburger beweging vier, en ons sal graag wil hรช
Burgerraad 19-21 Mei 2023 Read More ยป
#FlitsTerug
๐ช๐ข๐ฅ๐๐๐ฆ๐ง๐๐ฅ ๐ข๐ ๐๐๐๐ ๐๐ก๐ฆ๐ Omgeemense van Worcester het, 9 Desember 2022, by ACVV Stilwaters n heerlike braai gehou. Baie Dankie #Worcester. ๐ซ๐๐๐ ๐๐๐ ๐๐๐๐๐๐ ๐!
๐ช๐ข๐๐ฆ๐๐๐๐ฌ ๐ข๐ ๐๐๐๐ ๐๐ก๐ฆ๐ ๐ ๐๐ก๐๐๐๐๐๐๐ก๐ฆ
Pak ‘n piekniekmandjie met eet en drinkgoed en gaan geniet die aand saam met Wolseley Omgeemense. ๐ฆ๐๐ง๐๐ฅ๐๐๐ | ๐ฐ ๐ ๐๐๐ฅ๐ง ๐ฎ๐ฌ๐ฎ๐ฏ ๐ญ๐ด:๐ฏ๐ฌ ๐๐ถ๐ฟ ๐ญ๐ต:๐ฌ๐ฌ Wolseley Tennisklub ๐ฅ๐ญ๐ฌ๐ฌ ๐ฝ๐ฒ๐ฟ ๐ฝ๐ฒ๐ฟ๐๐ผ๐ผ๐ป Kinders onder 18 jaar – ๐๐ฅ๐๐ง๐๐ฆ
๐๐ข๐จ ๐ฉ๐๐ฅ ๐๐ข๐จ ‘๐ก ๐๐ฅ๐ข๐ข๐ ๐ช๐๐ฃ๐๐ก!
Ondersteun die @George Vryburger Diensorganisasie en ๐ช๐๐ก! ๐ฅ๐ฑ๐ฌ ๐ฃ/๐๐ผ๐ผ๐๐ท๐ถ๐ฒ | Slegs beskikbaar by Wildman George. Koop 5 Lootjies en kry die 6de een verniet. * ๐๐ผ๐บ๐ฝ๐ฒ๐๐ถ๐๐ถ๐ฒ ๐๐ฒ๐น๐ฑ๐ถ๐ด ๐ฎ๐ฐ ๐ฆ๐ฒ๐ฝ๐๐ฒ๐บ๐ฏ๐ฒ๐ฟ ๐ฎ๐ฌ๐ฎ๐ฎ – ๐ฎ๐ฑ ๐ ๐ฎ๐ฎ๐ฟ๐ ๐ฎ๐ฌ๐ฎ๐ฏ
๐๐ข๐จ ๐ฉ๐๐ฅ ๐๐ข๐จ ‘๐ก ๐๐ฅ๐ข๐ข๐ ๐ช๐๐ฃ๐๐ก! Read More ยป
Hoe het die Vryburgers ontstaan? DEEL 3/3
Die Vryburgers het ook n Burgerraad waar hulle een keer per jaar bymekaar kom om vergadering te hou, idees uit te ruil en lekker saam te kuier.Elke korps beplan sy eie aktiwiteite en voer dit uit. Daar is egter drie inisiatiewe waarop daar landwyd gefokus word:Kos vir kinders โ die Vryburgers ondersteun skole en hulle
Hoe het die Vryburgers ontstaan? DEEL 3/3 Read More ยป







