Nuwe lede ingehuldig!

Die Vryburger Omgeemense van Worcester se inhuldigingsdinee is Saterdag, 5 Maart 2022, by The Hussar Grill Worcester gehou.

𝗗𝗢𝗲 π—―π—²π˜€π˜π˜‚π˜‚π—Ώ π—Άπ˜€ π˜€π—Όπ—Όπ˜€ π˜ƒπ—Όπ—Ήπ—΄:
Henry Hall (basuin/webmeester)
Willa Nolte (inkomende stuurman)
Jan de Waal (stuurman)
Jaco Pieters (diskaal)
Armand Swart (skrywer)

π—‘π˜‚π˜„π—² 𝗹𝗲𝗱𝗲:
Armand Swart & Rio Bezuidenhout is by die dinee as nuwe lede ingehuldig.

Leave a Comment

Your email address will not be published.