Die tyd vir die Vryburger Omgeemense se Tamaaibraai het amper weer aangebreek!
Die eerste Tamaaibraai was in 2017 vir die eerste keer aangebied en is iets waaroor ons baie opgewonde is.
Op Saterdag, 9 April 2022, gaan die korpse reg oor die land weer vir ouetehuise of soortgelyke inrigtings in hulle onderskeie omgewings braai.
๐๐๐๐ง๐ค๐ข ๐ฝ๐ง๐๐๐ ๐ค๐ฃ๐จ?
Die idee is om die bejaardes uit hul kamers te kry en bietjie te bederf. Daar sal dalk โn sanger of storieverteller wees om hulle te boeiโฆnatuurlik ook braaivleis en wie weet, dalk โn ou ietsie sterker ookโฆ.
๐ฎ๐๐๐ ๐๐๐ ๐๐๐๐๐ ๐๐ ๐๐๐๐ ๐๐๐๐๐ ๐๐๐ ๐ ๐๐ ๐๐๐๐๐ ๐๐ ๐๐๐๐๐ ๐๐๐๐๐๐๐ ๐ ๐๐๐ ๐๐๐๐๐๐๐ ๐๐ ๐๐๐ ๐๐๐๐๐๐ ๐๐๐๐ ๐๐๐ ๐๐.
Verlede jaar se Tamaaibraai het 182 Vryburgers en omtrent net soveel helpers vir die bykans 3800 bejaardes in 41 verskillende tehuise gebraai.
Die Tamaaibraai is โn groot gedoente.

