Fondsinsamelingsprojekte

Inspirerende projekte bring elke jaar duisende mense bymekaar met die gesamentlik doel om die lewens van kinders, bejaardes en behoeftiges te verryk. Wat ookal die doel, die Vryburgerkorps in jou gemeenskap maak staat op jou ondersteuning. Hier is slegs 'n paar van die onlangse hoogtepunte. Vir meer inligting, voel vry om ons facebookblad dop te hou.

Gholfdag

Rawsonvillekorps

Visvangkompetisie

Wolseleykorps

Wildsvleisete

Worcesterkorps