Fondsinsamelingsprojekte

Inspirerende projekte bring elke jaar duisende mense bymekaar met die gesamentlik doel om die lewens van kinders, bejaardes en behoeftiges te verryk. Wat ookal die doel, die Vryburgerkorps in jou gemeenskap maak staat op jou ondersteuning. Hier is slegs 'n paar van die onlangse hoogtepunte. Vir meer inligting, voel vry om ons facebookblad dop te hou.

Matroosberg 4x4-dag

Cereskorps

Manneaand

Ermelokorps

Kos-vir-Kindersfees

Georgekorps

Langarmdans

Paarlkorps

Gholfdag

Kroonstadkorps

Kleinkarroo Wynveiling

Oudtshoornkorps