Mei 13, 2018

Die Vryburgers hou Burgerraad

Eenmaal ‘n jaar kom Vryburgers van regoor die land bymekaar vir ons Burgerraad. By die Burgerraad word hier en daar ernstige sake afgehandel, maar dit is ook dan die tyd om lekker saam te kuier, erkenning te gee en ook dan idees uit te ruil.

"By die Burgerraad word hier en daar ernstige sake afgehandel, maar dit is ook dan die tyd om lekker saam te kuier, erkenning te gee en ook dan idees uit te ruil.”

Hierdie jaar in Meimaand was Rawsonville on gashere en die Burgerraad was by die Goudini Spa aangebied.

  • - Bedrywigste korps: Rawsonville
  • - Damestrofee: Rawsonville
  • - Trofee vir verdienstelikheid: Paarlberg
  • - Nasionale projek: George
  • - Basuin van die jaar: Riaan van der Merwe (Ceres)
  • - Trofee vir die beste gees tydens die Burgerraad: George